Ons is nog besig om hierdie Webtuiste te voltooi. Die belangrikste inligting oor ons bediening in Zambië kan egter reeds hier gevind word - besoek gerus al die beskikbare bladsye.
|
| | Bedieningsnuus Besoek beslis die bladsy onder
Bedieningsnuus > In jou Omgewing > DRCZ Nkhana. Lees daar die nuutste aankondiginge, inligting oor eredienste, kleingroepe, pastorale versorging en ander aktiwiteite in ons gemeente.
|